AKSIE KORFBAL SUID-AFRIKA : 

JAARPROGRAM 2004

 

DATUM

TYD

GEBEURTENIS

PLEK

Januarie

15

16

16

 

17

30 – 1 Feb

 

 

 

 

 

 

 

 

30

31

 

1 Feb

 

19:00

19:00

 

 

10:00

 

 

AKSA Afrigtersvereniging Bestuursvergadering

AKSA Spelersvereniging Bestuursvergadering

Finale bevestiging van Bosberaad bywoning vanaf Unies (Afgevaardigdes en Besoekers)

AKSA Skeidsregtersvereniging Bestuursvergadering

Bosberaad :

à     Indiening van Uitstaande :

à     Naam & Adreslys van Uniebestuur 2003

à     Uitstaande Unie Jaarverslae

à     Naam en Adreslys van Staande Komitees

à     Affiliasievorm : Betaling van AKSA Affiliasiegelde deur Unies (R200)

à     Voorlegging van Uniekleure & Embleem, ens.

Oorhandiging van lidmaatskapskaarte aan Unies

Opleiding vir Unie Administrateurs

Afrigterskliniek

AKSA Uitvoerende Bestuursvergadering

Skeidsregterskliniek

 

Pretoria

Pretoria

 

 

Kempton Park

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Februarie

18

 

19:00

 

AKSA Afrigtersvereniging : Bestuursvergadering

 

Brakpan

21

28

09:00

 

Afrigterskursus – Natal en Noord Natal Unies

Afrigterskursus – Sentrale Unies (Gauteng, Noordwes & Pumas)

Durban

Brits

Maart

 

 

 

12

 

Indiening van:

à     Unie Jaarprogram en Rooster vir 2004

à     Klubbestuur Naam & Adreslys

 

14

10:00

AKSA UB Vergadering

Kempton Park

19

19:00

AKSA Spelersvereniging Bestuursvergadering

Kempton Park

27 – 28

 

Afrigterskursus : Suidelike Unies  (WP, Bol, OP, SWD)

Boland

April

2

2 – 4

 

19:00

 

AKSA Skolevereniging Bestuursvergadering

Afrigters- en Skeidsregterskursusse vir Skole beamptes

 

Pretoria

Pretoria

7

 

Indiening van:

à     Volledige Klubstatistieke & Rekonsiliasie van totale aantal spelers, (in ouderdomsgroepe), administrateurs, skeids­reg­ters, afrigters en bane aan AKSA Tesourier.

à     Oorbetaling van heffingsgelde aan Tesourier (R45-00 per senior speler en alle administrateurs en R28-00 per 0/14 en 0/12 spelers)

 

6 - 12

 

Veterane Ontwikkelingstoer

Namibië

Mei

7

 

 

14

 

 

 

 

 

19:00

 

Unie inskrywings vir Klubkampioenskappe

Verspreiding van Nominasielyste vir Nasionale Spanbe­stuur­ders aan Unies

Indiening van Spaninskrywings vir Nasionale Kampioenskappe

AKSA Spelersvereniging Bestuursvergadering

 

 

 

 

 

Kempton Park

15

10:00

11:00

AKSA Skeidsregters Bestuursvergadering

AKSA Nasionale Skeidsregterskursus

Pretoria

?

18

10:00

19:00

SASK Algemene Vergadering

AKSA Afrigtersvergadering Bestuursvergadering

 

Kempton Park

23

10:00

AKSA Uitvoerende Bestuursvergadering

Kempton Park

24

 

Uitstuur van inligting mbt Nasionale Kampioenskappe 2003

 

 

 

 

 

31

 

Indiening van

à     Naamlyste van Provinsiale Spelers en

à     Skeids­regters wat by Toernooi optree

 

Junie

2

4

5

 

 

19:00

 

 

Indien van Beskrywing- en Besprekingspunte vir AKSA Spelersvereniging Algemene Jaarvergadering

AKSA Skolevereniging Bestuursvergadering

Klubkampioenskappe 2004

 

 

 

Pretoria

Pretoria

25

19:00

AKSA Spelersvereniging Bestuursvergadering

Kempton Park

27

10:00

AKSA Skeidregtersvereniging Bestuursvergadering

Brakpan

 

 

 

Durban

Julie

 

 

 

3

 

Inter Provinsiale Golfdag

Nelspruit

4

14:00

16:00

AKSA Keurders vergadering en Inligtingsessie

Reëlvertolking vir alle AKSA Skeidsregters

Nelspruit

Nelspruit bane

5 – 10

 

Nasionale Kampioenskappe

 

5

07:30

Aanvang van Nasionale Kampioenskappe 2004

Nelspruit

 

 

Indiening van Nominasielyste vir Nasionale Spanbe­stuur­ders

Nelspruit

6

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Indien van :

à     Statistieke

à     Finale rekonsiliasie van Statistieke vorm

à     Foto’s van nuwe Provinsiale speeldrag (indien verander)

à     Verandering van spelersname

Betaling van : Programme

à       Noodhulp

à       Kampioenskapsfooi (per speler en beamptes)

 

7

 

Indien van:

à     Streek Inskrywingsvorms / Affiliasievorm

-     Streeksnaam en Embleem (waar nodig)

-     Streek Grondwet (indien steeds uitstaande)

-     Streek Bestuur Adreslys (Indien steeds uitstaande)

à     Voorlegging van Kleure (waar nodig)

Nelspruit

8

19:00

AKSA Afrigtersvereniging Bestuursvergadering

 

9

19:00

AKSA GALA AAND

à     Inligting en oorhandiging van opdragte aan AKSA Span­bestuurders

Nelspruit

10

 

Afsluiting van Nasionale Kampioenskappe

 

24

09h00

AKSA Spanbestuurders Opleiding

Pretoria

     

10:00

14:00

AKSA Spelersvereniging Algemene Jaarvergadering

AKSA Verpligte Oefeninge

Pretoria

Pretoria

24

 

 

Betaling van Streekskompetisie inskrywingsgeld by AKSA Tesourier   (R5-00 per speler en R20-00 per span)

 

25

10:00

AKSA Uitvoerende Bestuursvergadering

Pretoria

30

 

Indiening van :

à     Besprekings en Beskrywingspunte: Skeidsregters AJV

                                                             : Afrigters AJV

 

Augustus

 

 

 

1

14:00

AKSA Skeidregtersvereniging Bestuursvergadering

Pretoria

5

 

ASKA Skole Liga Begin

 

9

 

Vroue Dag

 

13

19:00

AKSA Skolevereniging Bestuursvergadering

Kempton Park

14

 

AKSA Vertoonwedstryde en Presidentsuitdaagreeks (Streek­spanne)

Kempton Park

28

 

AKSA Vertoonwedstryde en Presidentsuitdaagreeks (Streek­spanne)

Polekwane

 

 

 

 

27 - 29

 

SuperSport Skou

Durban

Septem­ber

 

 

 

11

 

 

10:00

AKSA Vertoonwedstryde en Presidentsuitdaagreeks (Streek­spanne)

AKSA Afrigtersvereniging Bestuursvergadering

Vereniging

 

Kempton Park

17

19:00

AKSA Spelersvereniging Bestuursvergadering

Pretoria

18

09:00

14:00

Algemene Jaarvergadering – Skeidsregtersvereniging

                                                -  Afrigtersvereniging

Pretoria

19

10:00

AKSA Uitvoerende Bestuursvergadering

Kempton Park

23 - 25

 

AKSA Skole Toernooi

Kempton Park

25

14:00

AKSA Skole Vereniging Algemene Jaarvergadering

Kempton Park

 

 

 

 

Oktober

1

 

 

Indien van:

 

 

 

à     Name van Afgevaardigdes na AKSA AJV 2004

à     Besprekings & Beskrywingspunte na AKSA AJV 2004

 

 

 

à     Unie Jaarverslae vir 2004

à     Unie Geouditeerde Finansiële State

à     Liga program & Uitslae

à     Unie AJV Notules vir 2004

à     Unie Bestuur Naam & Adreslys 2005

à     AKSA Verenigings Jaarverslae 2004

à     AKSA Ontwikkeling- en Bemarking Jaarverslag 2004

 

2

 

AKSA Vertoonwedstryde en Presidentsuitdaagreeks (Streek­spanne)

Rustenburg

4

 

Verspreiding van Kennisgewing van AKSA AJV

 

9 - 10

 

AKSA Uitvoerende Bestuur : Beplanningsnaweek

Pretoria

16

 

Afsluting en AKSA Vertoonwedstryde en Presidentsuitdaag­reeks (Streek­spanne)

Pretoria

 

 

Indiening van:

à     Nasionale Spanbestuurder verslae

à     Organisasie Komitee verslag

 

29

 

Verspreiding van:

à     Beskrywings- en Besprekingspunte : AKSA AJV 2004

à     AKSA Jaarverslag 2004

 

November

 

 

 

19

19h00

AKSA Uitvoerende Bestuursvergadering

Pretoria

20

08h30

AKSA Algemene Jaarvergadering

Pretoria

?

10:00

SASK Algemene Vergadering

 

NB :

1.                  Neem aub kennis dat daar van die tye kan verander en dat daar sommige gebeurtenisse is wat nog nie gefinaliseer is tov plek en tyd nie.

2.                  Die AKSA Uitvoerende Bestuur het gepoog om sover moontlik die beplanning deeglik te doen sodat daar nie onnodige verandering aan die program gemaak sal word nie.   Daar sal met die grootste uitsondering veranderings aangebring word.

 

Terug na Hoofblad